<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Liedboek Twee ses ses</title>
<lyrics>[V1]
.     A         A
 Ons Vader wat woon in die Hemel
.  F#m          Bm
 Geheilig sy U Naam
.E
 Laat U ryk kom
.          A
 U wil geskied
.     D
 Soos in die hemel
.E              A
 So ook op die aarde
.Bm          E       A  D    A
 Gee ons vandag ons dag se brood
.        D      A        D
 En vergeef ons al ons skulde
.          A      E A
 Net soos ons vergewe
.     D            D/C# F#m
 Die wat teen ons son___-dig
.A                           D
 Laat kom ons nie in die versoeking
.      C#                F#m
 Maar verlos on van die bose
.E   A  E     F#m          E     C#     F#m  (D)
 Van U is die ryk en die sterkte en die ere__
.    A D     F#m
 Vir ewig en ewig
.E A
 Amen
.              D / Dm
 Vir ewig en ewig
.A/E A
 A___men</lyrics>
<key>A</key>
<aka>Die Onse Vader</aka>
</song>